Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Seekoevlei " deur NP van Wyk Louw
" Seekoevlei " deur NP van Wyk Louw [boodskap #63735] Sa, 15 Junie 2002 01:38
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

SEEKOEVLEI
N.P. van Wyk Louw

Die swart bleshoenders dryf verby
agter die skraal wit riet
en die hele grys vleilandskap word
vol ou verdriet

ek staan weer by 'n wit poel
waar 'n wintermiddag sneeu
en ek is klein en hoor verskrik
'n jakkals uit die rante skreeu
Vorige onderwerp: " Gabloematiem " deur RONNIE BELCHER
Volgende onderwerp: Uit " Die burg van hertog Bloubaard " deur HENNING PIETERSE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 21:37:44 MGT 2024